Wynie Strydom
eBook, PDF

Wynie - My bloed is blou (eBook, PDF)

My bloed is blou

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesê: "Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink." Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies h...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.