Peter E. Raper
eBook, PDF

Woordeboek Afrikaans-Xam - Xam-Afrikaans (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
16,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
8 °P sammeln!
Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeer bekend was as die Kaapkolonie. Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak. Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm A belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is. Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van her...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.