Will Jäger
eBook, ePUB

Weegskaal (3G, #1) (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
'n Beplande aanval in Parys deur Ciqaab, 'n radikale groep wat befonds word van regoor die wêreld, dwing Wytze Moolman en Bakary Dje, twee soldate vanuit verskillende generasies, halfronde en kulture om op te tree. Die twee mans se instinktiewe en uiters effektiewe spanwerk lei daartoe dat die Ciqaab-aanval gestuit word.Kaptein Bakary Dje is opgelei deur die Franse spesiale magte, en dien as offisier in die Vreemde Legioen. Wytze Moolman was 'n senior offisier in die Suid-Afrikaanse Weermag, maar het sederdien 'n konsultasiefirma op die been gebring in vennootskap met sy seuns. Wayne en Matt ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.