Wat borrel in die pot? (eBook, ePUB)

Monstermaan #1

Sofort per Download lieferbar
1,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk! Met die heruitgawe van die eerste boek in dié spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word. Die Monstermaan-reeks was 'n wegholsukses toe dit vir die eerste keer in die negentigerjare verskyn het. In die eerste boek, Wat borrel in die pot? bly daar al weer 'n nuwe inwoner in die huis langs Niël-hulle. Meneer Katz is 'n taksidermis -- iemand wat diere slag en opstop. En daar gaan aaklige dinge aan by die huis met die torinkies. Meneer Katz is gevaarlik. Niël het met sy eie oë gesien hoe hy 'n kat verwurg! Alm...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.