Wanneer woorde onnodig is (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Toe traumaberader Aria Brink vir Reuben Rademeyer by 'n partytjie ontmoet, wonder sy waarom hy vir haar so bekend lyk. Sy het die uitvoerende hoof van Medline, die hospitaalgroep waar sy haar praktyk bedryf, mos nog nie vantevore teëgekom nie . . . Van een ding is sy wel seker: dat daar onmiddellik 'n sterk aangetrokkenheid tussen haar en dié mooi man is. Maar dan verskyn sy meisie aan sy arm en dit blyk dat hulle op die punt staan om verloof te raak. Dieselfde aand is Reuben in 'n ongeluk betrokke en Aria word ontbied om vir hom berading te gee. Skielik onthou sy: Reuben was as student by t...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.