Marijke Greeff
eBook, ePUB

Vir altyd (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Formuleliefde Jarod Hunter word nie verniet Die Jagter genoem nie. Dié formule-een-wêreldkampioen verpes die media, en Catherine is juis 'n joernalis met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op te dis. Maar Jarod weet nie sy is 'n verslaggewer nie en laat haar onder vals voorwendsels naby hom toe. Totdat hy agterkom dat sy 'n lid van die media is en hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees ... Sewe beloftes Tien jaar gelede het Chelsey uit Los Angeles weggevlug van die man wat skuldig was aan die grootste verraad denkbaar. Haar groot e...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.