Pieter van Zyl
eBook, ePUB

Verhale van Hoop (eBook, ePUB)

So help jy jou geliefde en jouself

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Kintsugi is die Japannese kunstegniek om 'n gebroke keramiekvoorwerp met goud te herstel. Die tegniek maak 'n voorwerp mooier en meer kosbaar as wat dit in 'n ongebroke toestand was. Met die regte ingrype kan gebrokenheid waarde en skoonheid ontsluit. Dit is spesiaal om die pad van 'n psigiese versteuring met 'n geliefde te loop 'n pad wat verby verrukking en verskrikking kronkel. Die mense na aan iemand met 'n psigiese siekte voel alleen en dikwels verlate. In hierdie boek maak tientalle mense van verskillende agtergronde hul harte oop ter bemoediging en om insigte te deel. Psigiaters en siel...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.