Almie Louis
eBook, ePUB

Van saai tot fraai (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Van Saai tot Fraai is 'n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om 'n verskeidenheid tegnieke soos krakelering, decoupage, glansvernis, papier-maché, vergulding en veroudering toe te pas. Hierdie boek sal enige iemand inspireer om 'n nuwe stokperdjie aan te leer. Daar is 90 projekte vir ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.