Tryna du Toit
eBook, ePUB

Tryna du Toit Omnibus 7 (eBook, ePUB)

Die wit ringmuur & Rooi Malvas

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Die wit ringmuur: Vir Cathy is die wit ringmuur om die ou opstal 'n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Wanneer sy haar verlowing met Andries Louw verbreek, besef sy dat die einde van 'n hoofstuk aangebreek het. Anderkant die ringmuur wag die wye wêreld, wink die toekoms. Nooit het sy kon droom dat sy sou wou terugkeer na die beskerming van die ringmuur nie.Rooi Malvas: Op 'n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, 'n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan. 'n Week voor die egskeid...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.