Tryna du Toit
eBook, ePUB

Tryna du Toit Omnibus 1 (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van 'n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans 'n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit 'n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, 'n dorpie in die hartjie van die Karoo. Die nuwe skoolhoof is 'n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie ... Dan is daar Magriet, die stadsmeisie wat 'n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry moet aangaan. En Kosi...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.