Topsy Smith
eBook, ePUB

Trompie die stouterd (#2) (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Trompie trek die nuwe seun in sy klas wat al die onderwysers se witbroodjie is 'n lelike streep. 'n Paar dae later bank hy en sy bende skool om in die kloof te gaan swem, maar 'n onderwyser vang hulle en die skoolhoof gee vir elkeen 'n pak slae. 'n Afgetrede bokser wat in die distrik kom boer, begin 'n klub op die dorp en soek plaaslike talent om te leer boks. Trompie kan sy geluk nie glo nie - hy het nog altyd daarvan gedroom om 'n beroemde bokser te word. Hy kry sy pa sover om vir hom boksskoene te koop, maar wanneer hy in 'n toernooi veg, vind hy uit dat hy nie noodwendig wêreldsklas mater...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.