Dalene Matthee
eBook, ePUB

Toorbos (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Toorbos is ¿n bosromanse. Dit is die storie van ¿n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ¿n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ¿n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ¿n man, Johannes, ¿n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, wo...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.