Irma Joubert
eBook, ePUB

Tolbos (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
11,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
6 °P sammeln!
In Suid-Afrika se onstuimige tagtigs raak Katrien Neethling bewus van 'n ander wêreld wat nog altyd daar was maar wat sy nie geken het nie. Kan mens net ophou om 'n Afrikaner te wees? Helaas nie. Soos 'n tolbos in die wind bly sy dwarrel tussen politieke woelinge en haar geliefdes wat behoudende boeremense is. Dit is ook die jare waarin die Voëlvry-toer konserwatiewe Suid-Afrikaners en hulle kinders tref met die gevleuelde woorde: "Ons is die mense teen wie julle ouers julle gewaarsku het. " Kort tevore het Wladek Kowalski die politieke woelinge in Pole beleef. Hy met sy digte bos hare en sy...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.