Cecilia Steyn
eBook, ePUB

Tienerharte 2: Hartbreker (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Stefan vry graag in die bondel. Hy is definitief nie 'n ou vir commitment nie. Maar sy suster se vriendin, Ciska, is nie soos ander meisies nie. Haar rooi hare is net so rebels soos sy en as sy vir hom kyk, kry hy 'n snaakse pyn oor sy hart. As ¿ dokter hom sou vra, sou hy moes erken hy het hierdie gevoel al van Desember af toe Ciska Rossouw in sy lewe ingestap het. Maar vir die rekord: Hy is nie verlief nie en hy sal ook nooit verlief raak nie. Ciska wil nooit van 'n man afhanklik wees nie. Sy het 'n sewe-jaar-plan om haar studies klaar te maak en te begin werk, en sy is trots daarop. Dán e...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.