Spore in die Dou (eBook, ePUB)

Spore in die Dou (eBook, ePUB)

Die Grensvegter van die Laeveld - Die Volledige Reeks, Boek 4

Redaktion: Haasbroek, Pieter / Illustrator: Ai
Sofort per Download lieferbar
7,79 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
4. SPORE IN DIE DOU - WOESTE LAEVELD REEKSDie bloedigste moord wat mens jou kan voorstel, vind op 'n helder maanlig nag in die hartjie van die Woeste Laeveld plaas, maar dit is nie 'n mens of mense wat vermoor word nie, dog onskuldige, redelose diere. Hulle word met woeste wreedheid na hulle dood gejaag, voortgedryf totdat hulle benoud bulkende oor 'n duiselingwekkende krans afstort, om onder 'n bloedpappery vir die aasvoëls te word.Maar 'n geheimsinnige man, onbekend aan die wreedaards, is reeds op hulle spoor. Hy is 'n "spesiale agent" van die regering, wat gestuur is om ondersoek in te ste...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.