Deon Meyer
eBook, ePUB

Spoor (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith & Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?"Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal.Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop:'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n "goeie man" wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het.'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, e...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.