Debbie Loots
eBook, ePUB

Split (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond; van die Hoëveld tot die Laeveld; see toe en terug; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton - enige plek waar 'n mens oor kan begin. Terwyl verpleegster Vera se huwelik aan die verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seks-boeke. Haar man, Willem, is 'n salesman en 'n jagter - van koedoes in die Bosveld, en vroue op die dorp. Hy trek die jonger Poppie vas, en Vera beland weer in die arms van haar skoolliefde, Hendrik. Ou patrone word herhaal en foute word gemaak en kort voor lank bevind ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.