Annelize Morgan
eBook, ePUB

Slavin van La Liberté (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Toe Leia as jong skipbreukeling aan die ooskus van Afrika uitspoel, het Tembisa, 'n inboorlingvrou, haar gevind en grootgemaak. Net voor Tembisa se dood het sy vir Leia 'n kosbare goue hangertjie met 'n vreemde embleem daarop gegee. Dit was om haar nek toe sy gevind is. "Jy moet die pad loop waarheen dit jou neem," het Tembisa gesê. "Jy hoort waar die hangertjie vandaan kom . . ." Leia se lewe slaan dan ook onherroeplik 'n nuwe rigting in wanneer sy gevange geneem word deur 'n slawehandelaar, Lantini, en verkoop word aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. Die beeldskone wit slavin ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.