Danie Joubert
eBook, PDF

Skryf 'n wenner-CV (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Hierdie boek wys jou hoe om die regte werk vir jou, in die onderneming waar jy wil werk, te kry. Jy sal uitvind hoe om jou wenner-resumé en CV op te stel sodat dit gemik is op die werk en onderneming wat presies reg is vir jou. Skryf 'n wenner-CV is gebaseer op heersende werksbeskouings, -praktyke en -tendense, en dien as die allerjongste gids vir mense wat die arbeidsmark vir die eerste keer betree, asook vir diegene wat 'n loopbaanverandering beplan. Hierdie boek bevat stap-vir-stap riglyne vir die opstel van CV's, resumés en aansoekbriewe, asook 'n menigte voorbeelde wat lesers as 'n raam...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.