Irma Venter
eBook, ePUB

Skoenlapper (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Topverkoper-skrywer Irma Venter se debuut-spanningsverhaal. Waar Alex oral gaan, volg chaos hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By 'n troue naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, 'n vryskutfotograaf, en met 'n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. "Witwarm romanse, moord, die eksotiese Dar es Salaam: Irma Venter is 'n belowende nuwe spanningskrywer." - Karin Brynard

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.