Schalkie van Wyk
eBook, ePUB

Schalkie van Wyk Keur 6 (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
In Die kroonprins van Kaiserburg loop Gretha Wolmarans op Blumenstrauss 'n aantreklike vreemdling raak, en sy raak op hom verlief. Maar Friedrich Falkenstein is nog nie gereed om sy hart vir liefde oop te maak nie, want hoe kan hy 'n meisie sy liefde bied as hy steeds 'n "optelkind" is wat nie weet wie sy ouers is nie? Aan die einde van die reënboog vertel die opwindende verhaal van Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, wat die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer te probeer opspoor. Sy raak betrokke by 'n "Engelse offisier" . . . maar is hy w...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.