
Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto's en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.