A. M. Holder
eBook, ePUB

Samboksalf en 'n draaktraan (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Iets vreemd is in Rhynsburg aan die gang. Lizelle het nie avontuur verwag toe sy een middag tydens haar Desembervakansie buite Stina's Café vir die koerant gewag het met sambaksalf en 'n pakkie sigarette in die hand nie. Niks gebeur dan ooit in hierdie kurkdroeë klein Karoodorpie waar sy nou sit te danke aan haar pa se afdanking en haar ma se gebrek aan selfbeheer nie. Maar sy kom vinnig agter iets is nie pluis nie. Die wit rose in almal se tuine steek iets baie meer onheilspellend weg iets wat haar een aand aanval! Lizelle het niks behalwe tyd nie, en sy is vasberade om uit te vind wat aang...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.