Bettie Naudé
eBook, ePUB

Saartjie se kliek (#11) (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Saartjie gaan deur 'n moeilike tydjie - haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer seuns beskerm en dan betrap die skoolhoof haar boonop wanneer sy sang bank om haar uitskryfwerk klaar te doen. Ons heldin lees 'n verhaal oor 'n groep meisies in Engeland wat 'n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet 'n nuwe naam en doelstellings kry. Hulle gaan van nou af as Lynnekom se Lelies bekend staan en 'n geheime oorlog teen Galpil en sy trawante loods. Hierdie veldtog lei...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.