Heléne Booyens
eBook, ePUB

Perdewêreld 2: Mieke en die skouperde (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
DIE BOEK WAARSKUWING: Alles wat in hierdie boeke gebeur, is onverantwoordelik, onveilig en soms onwettig. Moenie dit doen nie. (En dra 'n helmet.) Ontmoet vir Dezi en Mieke en die perde van Patatland! Hierdie splinternuwe reeks perdestories is propvol humor, waaghalsighede, vreemde karakters en vreemder perde. Dezi en die wegholperde Welkom op Patatland! Hier is nie perde nie. Dezi is baie lief vir perde. Maar dan word sy uit haar ryskool geskors. Nou hang sy maar net rond tussen die patats op haar ouma se plaas. Is dit die einde van haar perdestorie? (Nee.) Mieke en die skouperde Is jy reg om...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.