Parool / Parole (eBook, PDF)

Versamelde Toesprake/Collected Speeches

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Parool / Parole is 'n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as 'n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benadering tot sosiale betrokkenheid in hul werk. In sy Rapportprys-aanvaardingstoespraak, in 1986, konfront...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.