Oorblyfsel / Voice Over (eBook, ePUB)

(op reis in gesprek met Magmoed Darwiesj) / (the nomadic conversation with Mahmoud Darwish)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
AFRIKAANS: 'n Bundel met gedigte in sowel Afrikaans as Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse 'n "collage", getransformeerde 'variasies' van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg:"Magmoed Darwiesj (Mahmoud Darwish, 1941-2008) die Palestynse digter, was 'n vriend van my. ... Onmiddellik na sy sterfte het ek hierdie reeks begin skryf as fragmente van 'n voortgesette gesprek met hom. ... In die daaropvolgende weke sou ek noordwaarts reis - eers na Katalonië en daarna verder tot in Friesland ... Die gedigte gee dit weer. ... Vertaling, om oor te ga...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.