Ettie Bierman
eBook, ePUB

Om 'n reënboog te vang (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Jong onderwyseres Kylie is 'n geskeide vrou, nie 'n onskuldige meisietjie nie. So die kaalbas casanova in haar buurvrou se huis behoort haar darem nie só baie te ontstig nie! Maar dan kom dit uit Justin is haar nuwe buurman. A nee a, sy's veronderstel om ná haar egskeiding 'n mannehater te wees, wat is dit nou met haar en die vlinders? Kylie hou haar hardekoejawel, maar sy misreken haar - so maklik gee sjarmante boukontrakteur Justin nie op nie. Maar haar eks Rynhard is nog nie uit die prentjie nie en wil Kylie met alle mag en geweld terugwen. Boonop vertel haar ma - en Rynhard self - haar v...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.