'n Skatkis vol liefde (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap. Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip Die Carlotta gered.'n Vriendskap ontwikkel tussen hulle en namate sy hom beter leer ken, ontwikkel sy onbekende gevoelens wat haar verwar. Jean stel egter nie belang in enige ander vrou nie, want sy hart behoort reeds aan Simoné Dubois. Maar hoekom soen hy haar dan die dag toe hulle reis tot 'n einde kom en hul paaie skei?Karlijn begin bou aan 'n nuwe toekoms in die Kaap. Dinge verloop vlot totdat sy en Jean mekaar we...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.