'n Kwessie van tyd (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Op 'n stormagtige nag in 'n Engelse herehuis word 'n jong vrou grusaam vermoor. Sy vat 'n eienaardige geheim na haar graf toe en die moordenaar verdwyn soos 'n skim in die nag. Twintig jaar later by een van die wêreld se mees eksklusiewe perdewedrenne is dit die buiteperd wat onverwags die kroon wegdra. In een van die losies staan Henry Clarke stomgeslaan. Hy het sopas iets onmoontlik sien gebeur. Op 'n klein wildsplaas in die noorde probeer Jan Brand vir hom so tussen die stof en droogte 'n nuwe lewe staanmaak. Vir so 'n jong man het hy al baie geleef. Nes hy dink hy kan die stad agter los e...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.