
'n Jaar in my lewe (eBook, ePUB)
Erscheint vor. 01.10.25
4,99 €
inkl. MwSt.
Unser Service für Vorbesteller - dein Vorteil ohne Risiko:
Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir dir den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
DIE BOEK 1996. Die jaar van ons nuwe grondwet en die krieketwêreldbeker. Van die tweede KKNK en die begin van "Friends" op MNet. Liam is 'n lenige diskusgooier. Hy herinner Martin aan 'n lelike Brad Pitt. Wat nog steeds mooi is. Liam dink Martin lyk soos Jonty Rhodes met sy aarbei-blonde hare. En hy is irriterend slim. 'n Valentynssokkie en 'n wolkbreuk. 'n Rekenaarspeletjie en 'n oomblik in die fliek. 'n Laataand gesprek met Eurythmics se "Sweet Dreams" wat speel. 'n Vonk. Martin, die dominee se kind, weet wie en wat hy is. Hy hoort nie in hierdie dorp nie, maar hy weet hy hou van Liam. Liam...
DIE BOEK 1996. Die jaar van ons nuwe grondwet en die krieketwêreldbeker. Van die tweede KKNK en die begin van "Friends" op MNet. Liam is 'n lenige diskusgooier. Hy herinner Martin aan 'n lelike Brad Pitt. Wat nog steeds mooi is. Liam dink Martin lyk soos Jonty Rhodes met sy aarbei-blonde hare. En hy is irriterend slim. 'n Valentynssokkie en 'n wolkbreuk. 'n Rekenaarspeletjie en 'n oomblik in die fliek. 'n Laataand gesprek met Eurythmics se "Sweet Dreams" wat speel. 'n Vonk. Martin, die dominee se kind, weet wie en wat hy is. Hy hoort nie in hierdie dorp nie, maar hy weet hy hou van Liam. Liam droom van meisies en seuns. Hy weet nie wie hy is nie, maar hy weet hy hou van Martin. Die vraag is, mag hy? In hierdie dorp? In hierdie tyd? Is die liefde sterk genoeg om alles te oorwin? THE BOOK 1996. The year of our new constitution and the Cricket World Cup. Of the second KKNK and the beginning of "Friends" on MNet. Liam is a lean discus thrower. He reminds Martin of an ugly Brad Pitt. Which is still handsome. Liam thinks Martin looks like Jonty Rhodes with his strawberry-blonde hair. And he is annoyingly smart. A Valentine's dance and a cloudburst. A computer game and a moment in the movie. A late-night conversation with Eurythmics' "Sweet Dreams" playing. A spark. Martin, the dominee's child, knows who and what he is. He doesn't belong in this town, but he knows he likes Liam. Liam dreams of girls and boys. He doesn't know who he is, but he knows he likes Martin. The question is, can he? In this town? In this time? Is love strong enough to overcome everything?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.