Barend Vos
eBook, ePUB

'n Dorp soos Silwer Streams (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
'n Man struikel-stap deur 'n dorp se vervalle strate. Hy moet by die polisiekantoor uitkom. Hy het 'n paar ou tekkies aan, en hy het sy selfoon by hom. Hy is die dorp se predikant. Hy het op 'n lyk afgekom. Silwer Streams is 'n dorp soos enige ander op die Suid-Afrikaanse platteland. Daar is 'n kerk en 'n kafee, 'n rolbalklub en twee townships, 'n polisieman en 'n koerantman, 'n oudonderwyser, 'n dowe sekretaresse en 'n gay kafee-assistent. En nou ook 'n lyk. Ja, natuurlik het die dorp 'n dominee ook, dis juis hy wat op die lyk afgekom het. Net langs die laagwaterbrug buite die dorp het hy die...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.