Ben Freeth
eBook, PDF

Mugabe en die wit Afrikaan (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die stryd aangesê - 'n wanhopige stryd waarvoor hulle bitter duur sou betaal. Mugabe en die wit Afrikaan is 'n eerstehandse beskrywing van die waansin waarin Zimbabwe gedompel is terwyl Mugabe se trawante...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.