Gerrie Radlof
eBook, ePUB

Moord in die Myn (eBook, ePUB)

'n Obed de Swardt Riller, Boek 6

Redaktion: Haasbroek, Pieter / Illustrator: Ai
Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
5,94 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
6. MOORD IN DIE MYN - SWERWER SPEURDER REEKS'n Oorverdowende reeks ontploffings skeur deur die Main Deep goudmyn en laat 'n spoor van vernietiging en chaos agter. Vir die polisie lyk dit na 'n tragiese ongeluk, maar vir die legendariese privaatspeurder Obed de Swardt, die swerwer-speurder, is daar iets wat nie heeltemal pluis is nie. Sy instinkte dui op sameswering.Sy soektog na die waarheid dompel hom onmiddellik in lewensgevaar. Die laaste, koorsagtige woorde van 'n sterwende myningenieur, "die meisie... by die partytjie..." is die enigste leidraad, en dit maak van Obed 'n teiken. Hy word on...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.