Jaco Jacobs
eBook, ePUB

Minki in die middel (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan 'n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy 'n ballerina of 'n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van 'n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem ... die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van 'n toutrekkompetisie tussen...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.