Irma Joubert
eBook, ePUB

Mentje - Kind van die Pas-Opkamp (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
11,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
6 °P sammeln!
Die Here, Pappa se Hemelse Vader, het saam met Pappa verdwyn. In hierdie tent vol mense is sy stokalleen. "Ek is net maar hier, dink Mentje. Net maar nog 'n mond wat moet kos kry, nog 'n lyf wat gewas moet word, nog 'n asem in die hut. Nog 'n kind." Die Tweede Wêreldoorlog in al sy hebsug en barbaarsheid breek uit toe Mentje de Vries, 'n Nederlandse oorlogswesie, tien jaar oud is. Sy beland saam met Joodse vlugtelinge in 'n geheime kamp in die Nederlandse woude. Toe die situasie te gevaarlik raak omdat die Duitsers die kamp enige dag gaan ontdek, moet sy vlug na familie in Arnhem, maar daar i...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.