Stefan Lessing
eBook, ePUB

Lig deur die Krake (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Lig deur die Krake is 'n Ware Verhaal, my Biografie. Dis deur die krake van ons stukkende lewens wat ons lig weer kan skyn - wanneer 'n lewe uitmekaar val, en oorgebou moet word, kan mens sterker en wyser word vir die lewe wat nog wag om gelewe te word.Na 'n seer egskeiding, en drie jaar later, die tragiese dood van my elfjarige seun, het ek die gevaar gestaan om myself, my naby verhoudinge asook my anker in God, vir goed te verloor. Soos God, is die lewe ook geen aannemer van die person nie. Almal is ewe waardevol, en ewe mens. Niemand is vrygestel van die gebrokenheid van menswees nie. En so...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.