Leesboek 2 Tippie ontdek (Skooluitgawe) (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
DIE BOEK Lees is pret met Tippie die Olifant! Leesboek 2 is saamgestel met 10 dekodeerbare stories wat voortbou op die vaardighede wat in Leesboek 1 bemeester is, en verder fonemiese bewustheid, begrip en woordeskat verbeter. Hierdie noodsaaklike hulpbron werk in harmonie met ander Tippie-titels en ondersteun beide skool- en tuisonderrig. Dit word aanbeveel dat jy Leesboek 2 saam met Leer my lees Vlak 3 en 4 gebruik. Met 'n fokus op konsekwente en progressiewe vooruitgang, is Leesboek 2 'n sleutel tot die ontwikkeling van leesvaardigheid en die koestering van 'n liefde vir lees. THE BOOK Readi...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.