
Leer my lees (Vlak 5 Boek 8): Tippie en Buks speel (eBook, ePUB)
8. Tippie en Buks speel
Illustrator: Mcdonald, Zinelda
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreidewoordeskat en begrip kan lees.Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagseavonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maarwoordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'nwoordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue testimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.