Leer my lees (Vlak 3 Grootboek 4): Tippie verloor sy vriende (Skooluitgawe) (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Leer, lees en ontdek saam met Tippie in die Huistaal Grootboekreeks! Tippie se reeks Grootboeke is 'n samestelling van interessante fiksie- en niefiksietekste binne 'n spesifieke tema. Fanie Viljoen en Jaco Jacobs het bygedra tot die inhoud in hierdie reeks. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite maak gedeelde lees maklik en prettig. Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker 'n positiewe en kragtige leer- en leeservaring. Die Afrikaans Huistaal Grootboe...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.