
Laduma vir die liefde (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Die liefde tussen Paula en die buurseun is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel sy nog om te berus. Maar dis Wêreldbekersokker en pastoriedogter wat sy is, spring Paula in by die kerk-uitreikaksie. Dat liefde en vergiffenis die lááste goed op haar agenda is, verswyg sy . . . tot Hans weer sy opwagting maak.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.