Annabel Allers
eBook, ePUB

Kupido.com (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Léa kan dit nie help nie die hoofseun, Philip Cronjé, laat haar hart tjoklits klop. Philip is 'n regte Romeo. Hy het bruin oë, hy is slim en aantreklik... en hy het 'n meisie. Nie dat dit regtig saak maak nie, want Léa weet 'n ou soos Philip sal nie eens twee keer na 'n vaal, vervelige meisie soos sy kyk nie. Maar dan skep haar beste vriendin, Kaylie, vir haar 'n vals profiel op Kupido. com, 'n kletskamer waar jy veronderstel is om die liefde van jou lewe te ontmoet. En kort voor lank is daar iemand wat met Léa wil gesels Philip! Daar is net een probleem: Die meisie op die profiel het roo...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.