André P Brink
eBook, ePUB

Kennis van die aand (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
11,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
6 °P sammeln!
Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was 'n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en het maande lank op koerantvoorblaaie geboer, sowel in Suid-Afrika as elders in die wêreld. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: "As dít letterkunde is, dan is 'n bordeel 'n Sondagskool" tot die stelling dat dit die "grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika voortgekom het". En danksy dié publisiteit is dit wêreldwyd vertaal, wat tot vandag toe die skrywer se internasionale loopbaan bepaal deurdat sy werk nou in 33 tale beskikbaar is. In Brink se werk...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.