Annelie Botes
eBook, ePUB

Katvis (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
7,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Ná 'n huwelik van twaalf jaar waartydens sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp is, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, 'n koffer en haar viool in die kar. Sy wil die deur finaal toetrek op 'n lewe van aftakeling, perversie en die dreigemente waarmee Gerhardus haar sedert hul egskeiding aanhou teister. Nie eens haar ma, Selina, weet waarheen Maria op pad is om 'n nuwe begin te maak nie.Die enigste mens wat van haar planne bewus is, is Lukas Delport, eienaar van Matoli Meadow, 'n gastehuis op 'n plaas in die Maclear-distr...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.