Maretha Maartens
eBook, ePUB

Katryn van die klipdassies (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik. Eggert en Frieda Müller roep die landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van 'n ou plaashuis oop vir mense wat 'n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius, die maatskaplike werke...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.