Kat in die Hoenderhok (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Kat in die Hoenderhok lyk op die oog af dalk soos 'n soort outobiografie, maar die skrywer is nie 'n oud-president, -Springbokkaptein of suksesvolle sakeman nie. 'n Outobiografie is dit dus nie. Kat in die Hoenderhok beskou die 'goed' in die goeie ou dae van die vorige politieke bedeling op die keper, aan die hand van 61 ware verhale. Die lewensintriges van die skrywer en sy mense, word bekyk teen die agtergrond van die politieke- en gepaardgaande godsdienstige opvattings van die tyd. Dis 'n ernstige boek oor 'n ernstige onderwerp, maar volop komiese verligting kom gereeld voor om Kat in die H...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.