Francois Smith
eBook, ePUB

Kamphoer (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Dit is die Eerste Wêreldoorlog. In 'n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is 'n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos 'n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie vasgevat kry nie. Sy moet dit doen. Sy is 'n psigiatriese verpleegster en dit is haar taak om getraumatiseerde soldate terug te bring na die lig. Maar as daardie soldaat die een is wat sestien jaar ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.