T. M. Bilderback
eBook, ePUB

Jackie Blue (eBook, ePUB)

'N Justice Sekuriteit Roman

Übersetzer: Taljaard, Marlette
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Vyf spesiale sorg kinders huur Justice Sekuriteit om hulle pleegma te red van die stad se grootste misdaad familie. Jacqueline Belew het 'n geheim. Jackie is pleegma vir vyf spesiale sorg kinders. Dit is nie haar geheim nie. Jackie is baie, baie lief vir hierdie kinders. Dis ook nie haar geheim nie. Jackie se bynaam is Jackie Blue, deur die kinders gegee. Dis ook nie haar geheim nie. Wat is Jackie Blue se geheim? Sy weet wat die uitkoms van enige spel gaan wees. Enige spel. Sy gebruik die vermoë om klein hoeveelhede geld te wen om te help met die opvoeding en versorging van die spesiale sorg ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.