Irma Joubert
eBook, ePUB

Immer wes (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
11,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
6 °P sammeln!
'n Dogtertjie uit die Oos-Pruisiese adel, 'n liefdelose ma, 'n pa wat omgee wel, meestal. Só begin Hildegard se verhaal. In 1914, toe die donker wolke wat oor Europa saamgetrek het, uiteindelik in die Groot Oorlog uitbreek, leer Hildegard vir die eerste keer hoe lelik die lewe daar buite is, hoe afskuwelik oorlog, en wat 'n misleidende woord "oorlogshelde" is. Haar kinderlike verering van die Duitswester Gustav los op in die vlaktes van sy geliefde land waarheen hy terugkeer. Sy trou met 'n man haar vader se keuse, as mens dit 'n keuse kan noem wat min vreugde in haar lewe bring. Teen die tyd...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.