T. M. Bilderback
eBook, ePUB

Iemand red my lewe vanaand - 'n Justice Sekuriteit kortverhaal (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
1,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
'n Dreigende brand noop 'n sekuriteitswag om te kies om of homself of 'n vyfjarige kind te red.Hulle staan bekend as die "e;troepe"e; - die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie - hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle 'n veilige omgewing vir klinte en werkers skep.Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by 'n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.